Heerlike produk ons gebruik dit al meer as 5 jaar en bak daarmee gebruik dit in die kos en ek kan dit beslis aanbeveel dankie EZE-Sweet Sweetener.
Christien de Vaal – Facebook

 

Very good, sweet and cheap :-)
Benjamin van Wyk – Facebook

 

Ek drink al baie jare die produk in my koffie, tee en selfs om my double cream yogurt vir die Banting Dieet bietjie soeter te maak. Ek raak vreeslik op my senuwees as my suiker amper klaar is en en het nog nie my volgende kg gekoop nie. Baie dankie vir ‘n puik produk.
Ek het nou eers op julle website en op facebook afgekom en sien dat julle hot chocolate ook verkoop. Ek gaan net more na julle winkel toe kom om my voorraad te kom kry.
PS: Ek is ook nie ‘n diabeet nie!
Linda Malherbe – Facebook – 5-star

 

 Your Eze-sweet Sweetener is a WINNER!!! I have lost 19 kg already by cutting out traditional sugars and sweeteners. My pumpkin and sweet potatoes taste GOOD with Eze-sweet !!!! As well as my coffee and tea! Highly Recommended!

Mathilda Le Roux – Oudtshoorn – Facebook

 

(E-mail): EZE Sweet – Gee thanks, really gr8, now I can make other treats for him too. He will love that!  Thanks for a fab & affordable product.
Jayne Goss

My Dad has been for his second Chemo week and it hit him pretty hard the second time around. He said that your “energy drinks” are wonderful and that it definitely gives him some “voooma”. He never had any before the last order I got – so he noticed the difference immediately when he got his Eze-Shakes back.
Deborah Mulholland
Bothasig

I bought “EZE-Sweet” for the first time a week ago, and can confirm that it is the best sweetener I have ever used. I am a diabetic and my blood-sugar is stable using “EZE-Sweet”, the product is sweeter than other branded sweeteners and it DEFINITELY has no aftertaste, which is a big plus for me. I will only buy “EZE-Sweet” from now on.
Louise Meistre
Kuilsriver via Facebook

I am a 75 year old pensioner, and since I have started using EZE-Sweet and limited my sugar intake, as well as intake of other sweeteners, I have felt a remarkable improvement in the level of aches and pains caused by arthritis, especially in my hands. I would recommend this product without a doubt!
George Brown
Brackenfell

I was introduced to EzE-sweet Sweetner by getting a 1kg packet as a gift and wow, i liked the product straight away, it’s got no after taste and it is really wonderful for baking…so diabetics this product is the answer you’ve all been looking for….get a packet today and you will never again from it will stray!
Thanks for this wonderful sweetner!
Ernie Wilson
on Facebook

I like this Eze Sweet sweetner because there is no after taste and does not give the food or your drinks a funny taste, it tastes like sugar
Elize Sinclair – Brackenfell

ek geniet nou juis koppie koffie met Eze-sweet in! Lekker produk!
Mathilda Le Roux

 

Baie lekker produk ek het al beskuit gebak met dit maak soet pampoen met dit.
Christien de Vaal

Eze Sweet is baie lekker in gebak en in my tee. ek is nie n diabeet nie, maar bak wel vir diabete. Ek vind dat daar, soos geadverteer geen nasmaak is nie. Het dit ook aan diabete voorgestel en die gene wat dit toe aangekoop het, is in hul noppies met Eze sweet. Dit is wat ek voortaan sal gebruik. Dankie vir n wonderlike produk.
Juliana Cloete — 5 star

Vir ‘n diabeet is hierdie seker die enigste troos en ligpunt! Die suiker smaak regtig nie te sleg nie en mens kan dit “stomach” soos die Engelse sê! Ek het tot ‘n kollega se mams sover gekry om vir my beskuit daarmee ook te bak! Nou mis ek nie uit op lekker gebak nie! Ek het al sago poeding daarmee gemaak, moet nog die kuns verfyn om ‘n melkttert te bak met dit en daar is werklik eindelose resepte wat jy hiermee kan aanpak sodat jy nie “deprived” voel as diabeet nie… Awesome….
Celeske Erasmus — 5 star

My lewe is weer n soete lied sonder om skukdig te voel.
Amanda Swart — 5 star

Gebruik dit nou al n paar jaar bak ook daarmee en geen fout nie kan geen verskil proe nie proe net soos gewone suiker gebruik dit in my kos ook baie dankie vir die goeie produk.
Christien de Vaal

ek nou heeltemal van suiker af ek het groot mond sal baie besigheid kry vir julle produk!
Andre Neethling